Om God te verlaat, is om die lewe te verlaat! (Rut 1:1-5)
In Sy Soewereine genade bewerk God die terugdraai van dood na lewe (Rut 1:6-18)
Naomi en Rut word genadiglik deur God na Betlehem teruggebring (Rut 1:19-22)
God se vaderlike hand lei sy kind na die regte plek waar sy moet wees (Rut 2:1-3)
Christus leer ons hoe om ons gebede af te sluit (Sondag 52)